Bedankt voor het vertrouwen het afgelopen jaar! Om jou te bedanken bieden we GRATIS verzending aan op alles gedurende de hele maand januari.
  • Afhalen na 1 uur in een winkel met voorraad
  • Gratis thuislevering in België
  • Ruim aanbod met 7 miljoen producten
Bedankt voor het vertrouwen het afgelopen jaar! Om jou te bedanken bieden we GRATIS verzending aan op alles gedurende de hele maand januari.
  • Afhalen na 1 uur in een winkel met voorraad
  • Gratis thuislevering in België
  • Ruim aanbod met 7 miljoen producten

As Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe)

Anna Erishkigal
Paperback | Afrikaans | Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre | nr. 1
€ 11,45
+ 22 punten
Levertermijn 1 à 4 weken
Eenvoudig bestellen
Veilig betalen
In januari gratis thuislevering in België (via bpost)
Gratis levering in je Standaard Boekhandel

Omschrijving

By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap.

Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion in die voortdurende toesig dispuut tussen Pippa se pa, Adam, en sy selfsugtig, olie-erfgenaam vrou. Soos die spanning opbou en Rosie betrokke raak by die Bristow's se baie geheime, moet sy die spoke van haar eie pynlike verlede in die gesig staar terwyl sy 'n groeiende aantrekking tot haar sag-op-die-oog, emosioneel-onbeskikbare werkgewer beveg. Maar hulp kom in die vorm van 'n prettige bejaarde buurvrou, 'n vriendelike klein dorpie, en 'n spook ridder wat Rosie elke aand in haar drome besoek.

As Wense Perde Was is die eerste boek in 'n familie saga wat afspeel in Australië, met die hartverskeurende, gotiese ondertone van Jane Eyre, en net 'n sweempie van die bonatuurlike.

.

Leesorde van Die Veiling Trilogie:
-- As Wense Perde Was
-- Put van Drome
-- Kyk! 'n Vaal Perd

"'n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe..." -- Romancing History Blog

"Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval..." - N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel

"Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy's] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel..." -- Dark Lilith Book Blogs

Specificaties

Betrokkenen

Auteur(s):
Uitgeverij:

Inhoud

Aantal bladzijden:
202
Taal:
Afrikaans
Reeks:
Reeksnummer:
nr. 1

Eigenschappen

Productcode (EAN):
9781949763003
Verschijningsdatum:
3/09/2018
Uitvoering:
Paperback
Formaat:
Trade paperback (VS)
Afmetingen:
133 mm x 203 mm
Gewicht:
213 g
Standaard Boekhandel

Alleen bij Standaard Boekhandel

+ 22 punten op je klantenkaart van Standaard Boekhandel
SOLDEN

30% korting

op een mooie selectie boeken en papierwaren
SOLDEN
Solden: 30% korting op boeken en papierwaren
E-BOOK ACTIE

Tot meer dan 50% korting

op een selectie e-books
E-BOOK ACTIE
E-book kortingen
Standaard Boekhandel

Beoordelingen

We publiceren alleen reviews die voldoen aan de voorwaarden voor reviews. Bekijk onze voorwaarden voor reviews.